Wie Praat nou? - Francois van Rensburg

Loading player...
'n Lekker Vrydag-lag-insetsel... Annelie Bouwer skerp haar poetsbak-vaardighede op en skop vanoggend af waar sy haar goeie vriend en kollega Francois Van Rensburg onverhoeds betrap.
16 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min