Lynette Beer - Vry Om Eerlik Te Wees

Loading player...
Lynette Beer rig ons op die pad na volkome vryheid, die vryheid om eerlik te kan wees, en die vrede wat saam met daardie vryheid kom. Sy verwys na 1 Joh 1:9 as jy solank wil gaan kyk.
21 Apr 2021 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Die wonder van klank

Janine van Niekerk gesels oor die mooiste klanke in die wêreld, en die wonder van klank (baie keer die Here se stem) in die ou en nuwe testament.
29 Sep 1AM 9 min

Jaco Strydom - Geluk is...

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geluk is...”
29 Sep 1AM 1 min

Dr Deborah Smith - Call The Name

Janine van Niekerk gesels met Dr Deborah Smith oor haar gebedsjoernaal, Call The Name, maar ook oor haar eie pad met Jesus.
24 Sep 2AM 19 min

Venessa en Lynette - Verloor gewig op jou manier

Janine van Niekerk gesels met Venessa Schoeman (Redakteur van Voelgoed Media en dieetkundige) en Lynette Beer (Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis) oor hulle nuwe boek, “Verloor gewig op jou manier” - omdat jou temperament ‘n groot Invloed het op jou gesondheid en ook hoe jy jou gewigsverlies reis aanpak.
29 Sep 2AM 21 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Spermwalvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here…
29 Sep 1AM 8 min