Wie Praat Nou? Doepie Prank Call

Loading player...
In hierdie week se #WiePraatNou het Annelie besluit om haar nuwe kollega Doepie (Nuwe anker van #DieGrootTrek 3-6pm weeksdae) in te lyf by Grootfm 90.5
23 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min