Spreeklewe - 'n Psalm vir elke seisoen

Loading player...
Psalm 23 is seker een van die bekendste Psalms indien nie die mees bekende nie. Dit is ‘n feespsalm en ‘n troospsalm. Dit is ‘n psalm vir die lewe en die dood. Dis vir al die seisoene van die lewe. En die waarheid wat in die Psalm opgesluit lê, is dat ons hele lewe altyd by God veilig is.
Só ‘n waarheid lei tot twee reaksies: ‘n belydenis: ek sal nie bang wees nie … en ‘n verbintenis: ek sal tuis wees in die huis van die Here, tussen sy mense.
28 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min