Wie Praat Nou - Tygerberg 104fm

Loading player...
Annelie het ons suster radio stasie in die Kaap Tygerberg 104fm gebel en gemaak of sy 'n ongelukkige luisteraar is en dat sy ontsteld is oor iets wat Jacques Erasmus (wat by Grootfm 90.5 werk) gesê het... Hier is wat gebeur het.
30 Apr 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min