Wynand gesels met Dr Anke Brand oor die gevare van digitale verslawing en wat die Woord te se het daaroor epos = Anke100@lantic.net of Cell nr 082 527 1548
4 May 2021 4AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Geluk is...”
Janine van Niekerk gesels met Venessa Schoeman (Redakteur van Voelgoed Media en dieetkundige) en Lynette Beer (Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis) oor hulle nuwe boek, “Verloor gewig op jou manier” - omdat jou temperament ‘n groot Invloed het op jou gesondheid en ook hoe jy jou gewigsverlies reis aanpak.
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.