Lunch Punch: Renier West van Rooksein oor die Staan Op Fees by Ultimate Aim Sports Pavillion

Loading player...
Renier West van Rooksein gesels oor hul vertoning by die Ultimate Aim Sports Pavilion as deel van die #StaanOpFees konsertreeks. Hy verklap ook iets oor nuwe musiek...
3 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min