Mathys Roets oor Grassade & Katerdrale saam met Mauritz Lotz in Atterbury Kollig

Loading player...
Mathys Roets gesels oor die vertoning "Grassade & Katerdrale" saam met Mauritz Lotz, vir die eerste keer by die Atterbury Teater. Dit sluit in nuwe musiek vanaf sy album "Reën" asook ou gewildes wat met ‘n nuwe klank na die verhoog gebring word op Moedersdag.
7 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min