Wie Praat nou - 7 Mei

Loading player...
Annelie het die week 'n luisteraar se baas gebel nadat hulle haar gevra het om hom te "prank" Frank is 'n makelaar en het 2 maatskappye, Annelie het hom gebel en gemaak asof sy hom skakel oor belasting ontduiking en geld verduistering by sy besighede
7 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min