Wie praat nou - 14 Mei

Loading player...
Annelie het 'n luisteraars ma gebel nadat die haar gevra het om te maak asof hulle haar nuwe motor gaan kom terug vat. Rene het 'n nuwe motor in Boksburg gekoop, Annelie maak asof sy 'n agent van die Centurion tak is en dat sy die motor nodig het aangesien dit 'n ander klient se motor is
14 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min