Spreeklewe - Jou bron van vreugde is God

Loading player...
Annelie vra wat is die bron van jou vreugde? Laat jy toe dat die klein dinge in die lewe jou onder kry, dat dit inderwaarheid jou vreugde steel? As gelowige kan jy blydskap en vreugde uitleef tenspyte van omstandighede en negatiwiteit want jou vreugde en blydskap kom nie van mense nie maar van God
26 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min