Ons dans voor Jesus!

Loading player...
Janine gesels met dansinstrukteurs, Liese Prinsloo en Michelle Dreeckmeier (mede-hoof en ballet onderwyseres van die Pro Arte Junior Dance Academy) oor die vreugde en hulle ervaring van dans, hulle pad met Jesus en dansklasse vir oor 40’s.
10 Jun 2021 7AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Spermwalvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here…
29 Sep 1AM 7 min

Dr Chuck Day: Choose Good Words

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Choose good words” from Eph 4:29.
28 Sep 1AM 4 min

Lynette Beer - Soms is dit jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 1AM 5 min

Arielle Katombela about some amazing "The Chosen Season 6" opportunities

Joining us today is Arielle Katombela, the South African representative for Come and See, the global non-profit organisation helping to make The Chosen accessible to people around the world. Based in Johannesburg, Arielle works closely with churches and ministry leaders, equipping them with free resources to use The Chosen for…
23 Sep 1AM 21 min