Koninkrykslewens lyk anders as die van die wêreld - Gideon Strauss

Loading player...
Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid.
17 Jun 2021 5AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

"Wie wen: brein (denke) of hart (emosies)?" - Andrew Meyer

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 3 Februaarie 2026. 🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te…
3 Feb 1AM 51 min

Daniël se Storie - Prof Theo Burger

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 27 Januarie 2026. 🎙 Wil jy jou eie program of podcast begin? By Baasraak Uitsaai Netwerk help ons mense, bedienings en besighede om hul eie podcasts en programme te skep — en om dit uit te…
27 Jan 2AM 30 min

'n Rein hart - Past Jan Hugo

Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church op die 20 Januarie 2026
20 Jan 2AM 54 min