#DieGrootKuier - Corlea Botha slaan asems weg in die ateljee!

Loading player...
Die vrou met die hoendervleis stem het saam ons gekuier op #DieGrootKuier met trots geborg deur King Price. Luister gerus na haar akoestiese weergawes hier indien jy dit gemis het.
16 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min