Run/ Cycle for Hope Uitdaging #7

Loading player...
Vandag daag twee oefen entoesiastiese groepe mekaar uit om fiets te ry en te hardloop/ loop vir Bybels die 21ste en 22ste Aug by die virtuele Run/ Cycle for Hope. Lehané Oosthuizen van #RACEWITHGRACE daag Delareze Joubert van die Running Rasberries van Carletonville uit om ook in te spring met soveel as moontlik mense!
21 Jul 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Spermwalvis

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Marinebioloog, Mariëtte Wheeler die koddige Spermwalvis, en hoe unieke die Here…
29 Sep 1AM 7 min

Dr Chuck Day: Choose Good Words

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “Choose good words” from Eph 4:29.
28 Sep 1AM 4 min

Lynette Beer - Soms is dit jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 1AM 5 min

Arielle Katombela about some amazing "The Chosen Season 6" opportunities

Joining us today is Arielle Katombela, the South African representative for Come and See, the global non-profit organisation helping to make The Chosen accessible to people around the world. Based in Johannesburg, Arielle works closely with churches and ministry leaders, equipping them with free resources to use The Chosen for…
23 Sep 1AM 21 min