Lunch Punch: Ilne Nienaber groet dokter Elana van Binnelanders

Loading player...
Die aktrise, Ilne Nienaber, is opgewonde om nou meer tyd saam met haar gesin te spandeer en self te besluit hoe sy haar hare wil sny. Sy praat met Francois oor die besluit om haar karakter, dokter Elana Bester, in Binnelanders, vaarwel te roep.
21 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min