Jou Groot Talent 2021 - Jeandré Visser, wenner van die gedramatiseerde prosa-afdeling

Loading player...
Jeandré Visser van Hoërskool Florida in Roodepoort is aangewys as die jaar se algehele wenner in Jou Groot Talent in die kategorie gedramatiseerde prosa, graad 10 tot 12. Die titel kom hom toe na sy voordrag van ''n Kaartjie na Parys' uit Nataniël se boek Zip.
27 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min