#DieGrootTrek - Lynette Beer verduidelik temperament kleure en effektiewe kommunikasie episode 4.

Loading player...
Antoinette Steyn mede-eienaar van EQ4Kids saam met Lynette Beer staan in vir haar die week. Ons delf bietjie diepier in die BLOU temperament in en vind ook uit hoe 'n BLOU ouer of onderwyser n kind van elke kleur moet hanteer.
29 Jul 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min