Wat jy moet weet - POPI Act

Loading player...
Advokaat Riaan Schoeman het met Annelie kom gesels oor die POPI Act en hoe dit ons raak. Wat is die POPI ACT, wat beteken dit en wat staan jou te doen. Hy verduidelik vir ons "gewone" mense in leke terme hoe dit werk.
19 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min