KOPSKUIF - Juffroue Griselda Meyer Basson & Tracey Sisam - Skole en Geloof

Loading player...
07.08.2021 - Juffroue Griselda Meyer Basson & Tracey Sisam, Graad 1 opvoeder (Griselda) & Assistent opvoeder (Tracey), Springbok Christian Academy, Namakwaland, Noord-Kaap - Skole en Geloof
Vandag kuier Kopskuif by ‘n privaatskool in Springbok wat gebaseer is op Christelike beginsels, dit is die Springbok Christian Academy wat gestasioneer is in Springbok, dit is nou in Namakwaland in die Noord-Kaap. Ons gaan kuier met Juffrou Griselda Meyer Basson, wat ‘n opvoeder is by hierdie skool.
7 Aug 2021 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min