Lunch Punch: Sonja Herholdt in Vrouemaand

Loading player...
Inspirasievrou, Sonja Herholdt, gesels in Vrouemaand met Francois oor haar Covid-ervaring, die inbraak en haar gunsteling Psalms.
11 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min