#DieGrootTrek – Rolene Strauss inspireer in Vrouemaand

Loading player...
Om vrouemaand te vier gesels ons met inspirerende vroue en eerste op ons Lysie is voormalige Mej Wêreld wat gesels oor sterk vroue in haar lewe, wenke vir selfvertroue en hoe sy al haar balle in die lug hou
10 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min