#DieGrootTrek - Christel van den Bergh loer in by die Boomhuis

Loading player...
Christel van den Bergh het by Doepie en Nina gekuier in die boomhuis en vertel hoe dit voel om 'n nuwe ma te wees, uitdagings as 'n aktrise, hoe sy haar man ontmoet het en wat voorlê vir haar.
20 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min