#DieGrootKuier - Die Manne van ADAM kom kuier in ateljee.

Loading player...
Jou Groot Kuier met trots geborg deur King Price. Die talentvolle manne van Adam kuier saam Nina op die Groot Trek en speel 'n paar liedjies LIVE!
23 Aug 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min