Spreeklewe - God kom haal jou keer op keer

Loading player...
Maak nie saak hoe alleen jy voel of hoe ver jy afdwaal nie God kom haal jou elke keer en wys vir jou waar Hy jou wil hê
18 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min