Wat jy moet weet - Verslawing deel 2

Loading player...
Elizabeth (skuilnaam) vertel ons meer van Al-anon die 12 stap program vir familielede van verslaafdes. Wat jy kan doen, hoe om jouself te help en dat jy nie alleen is nie
23 Aug 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min