Wat jy moet weet - Krugersdorp moorde

Loading player...
Netwerk 24 Joernalis, Jana Marx kom gesels met Annelie oor die Krugersdorp moorde (ook bekend as die afspraak moorde) die nuwe dokumenter oor dit genaamd Devilsdorp en haar boek. Sy vertel ook hoe die saak haar persoonlik geraak het.
6 Sep 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min