#DieGrootTrek - Carina Nel (Alexa van 7de Laan)

Loading player...
Die beeldskone Carina Nel kuier saam Doepie en Nina om te gesels oor haar karakter, Alexa, in 7de Laan, die nuwe uitdaging van ma wees en vertel 'n paar stories van hoe Nina haar ontgroen het op skool!
14 Sep 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min