#DieGrootTrek - Survivor SA Wenner Nicole Wilmans

Loading player...
Die Seisoen 8 wenner van Survivor South Africa, Nicole Wilmans, kuier saam Doepie en Nina en vertel meer van hoe sy gespeel het en wat regtig op die eiland gebeur het.
28 Sep 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min