Luzelle van Zyl - Whatsapp tienerbediening

Loading player...
Janine gesels met ‘n pragtige dame wat eenvoudig die olie wat in haar kruik was gebruik het vir koninkryk. Haar naam is Luzelle van Zyl en sy het ‘n whatsapp groep begin vir tienermeisies, om hulle te inspireer, maar ook sommer net te gesels.
30 Sep 2021 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Karel Verhoef nooi jou om deel te wees van die Geloofsgenerasie

Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik. Saam met ons in…
20 May 1AM 17 min

Rev Karel Verhoef inviting you to be part of the Faith generation

For generations, Radio Pulpit has been a voice of hope, faith, and truth to families across South Africa. This year, under the theme “Join Our Faith Generation,” we once again invite listeners to join us in building stronger families and reaching the next generation with the Gospel. Joining us in…
19 May 1AM 9 min