Lunch Punch: Nataniël oor Moscow, Terwyl Ek Wag & 107 Kaalkoppe

Loading player...
Nataniël gesels oor sy nuwe debuutproduksie 'Moscow' vanaf 05 Oktober by die Atterbury Teater, sy nuwe televisiereeks 'Terwyl Ek Wag' & sy boek '107 Kaalkoppe'.
4 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min