Lunch Punch: Boer Soek 'n Vrou se Richann & René oor Reën se tweede enkelsnit Stof

Loading player...
Alhoewel hulle nie meer in 'n liefdesverhouding is nie, bly hulle steeds sangmaats. Boer Soek 'n Vrou se Richann Brüssow van Reën kuier in die ateljee met René de Klerk wat telefonies vanaf die Kaap by ons aansluit. Hulle gesels met Francois oor hulle splinternuwe, tweede enkelsnit sedert die stof gaan lê het.
8 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min