Lunch Punch: Tertius de Villiers oor die My Smart City App

Loading player...
Tertius de Villiers, Hoof Finansiële Beampte van Acumen Sagteware, gesels oor die 'My Smart City App' wat nou ook inwoners van Pretoria bemagtig om die stad op te hef en te herstel.
15 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min