Bouwer Bosch en Ruan Jordaan

Loading player...
Bouwer Bosch en Ruan Jordaan kuier op die #BrunchmetAnnelie en vertel van hulle nuwe alternatiewe liefdes ballade #meerasgereed, Straatligkinders se nuwe musiek en moontlike colabs.
14 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min