Lunch Punch: Kyle Grant oor sy heel eerste hoofrol as prins in Cinderella, die Janice Honeyman pantomime

Loading player...
Die sanger, liedjieskrywer, vokale afrigter en akteur, Kyle Grant, ook bekend as lid van die mans-trio, Adam, gesels oor sy heel eerste hoofrol in 'n pantomime. Hy is vanjaar te sien as Prince Charming in Janice Honeyman se Cinderella, wat vanaf 05 November 2021 by die Joburg Theatre op die planke is.
21 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min