Die Atterbury Kollig val op die jaar se 10de Atterbury Klavierkompetisie en algehele wenner, Gerhard Joubert

Loading player...
Die Atterbury Kollig val op die jaar se 10de Atterbury Klavierkompetisie en algehele wenner, Gerhard Joubert. Met spesiale insette deur die organiseerder Danita Meiring en beoordelaar, doktor Charl du Plessis.
29 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min