Lunch Punch: Julanie J oor Bitter

Loading player...
Kort op die hakke van “Arm” se sukses volg die splinternuwe enkelsnit vir Julanie J, getiteld “Bitter.” Die liedjie is geskryf na `n spesifieke ervaring, vetel sy: Toe ek en my vriendinne een aand `n baie duur bottel sjampanje drink, was ons verbaas dat dit glad nie juis lekker was nie. Ons het almal gespot en gesê dat ons eerder die goedkoper opsie moes kies, vandaar die lirieke: “Die duur bottels proe bitter vir my.”
28 Oct 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min