#DieGrootTrek - Mike Bolhuis gesels met Doepie oor misdaad en vakansie Veiligheid.

Loading player...
Wat 'n GROOT voorreg om vir Mike Bolhuis in die ateljee te hê op die #GROOTtrek!
KLIK op die skakel vir meer inligting oor vakansie-veiligheid en ander stawende projekte wat tydens die onderhoud bespreek is: https://mikebh.link/bgm8JX
2 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min