#DieGrootTrek - Liezel van Intiem kuier by Doepie en Nina

Loading player...
Liezel gesels oor 2 nuwe artikels op Intiem se webblad oor 7 slegte gewoontes wat 'n huwelik kan seermaak en ook die klein jakalsies wat opkruip in huwelikke wat mens voor moet pasop.
9 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min