9 November 2021: Wat is my regte - Nico Marais OMP Prokureurs

--:--
KUBERMISDAAD:
IN DIE HEDENDAAGSE TYD IS ONS ALMAL AFHANKLIK VAN REKENAARS, SKOOTREKENAARS, TABLETTE,SLIMFONE EN DIE GEMENE DELER ONDERLIGGEND AAN AL HIERDIE TOESTELLE : DIE INTERNET. MENSE GEBRUIK DIE INTERNET OM BESIGHEID EN BANKSAKE TE DOEN, TE KOMMUNIKEER, INGELIG TE BLY EN OOK AS MEDIUM VIR VERMAAK TOT SO ‘N MATE DAT DIT SOMS VOEL DAT DIT ONS LEWENS OORNEEM. MISDADIGERS HET LANKAL REEDS DIE GELEENTHEDE GESIEN OM DEUR MIDDEL VAN HIERDIE PLATFORM MENSE UIT HULLE SWAARVERDIENDE GELD TE SWENDEL EN TE BEDRIEG.
9 Nov 2021 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

14 Febr 2023 Oosthuisen Marais Prokureurs - Skadevergoeding na 'n val?

Ek inkopies by ‘n plaaslike supermark. Terwyl ek tussen die rakke deurbeweeg antwoord ek e-posse op my selfoon. Gevolglik let ek nie op waar ek loop nie en trap per ongeluk in 'n klein plas water op die winkelvloer. Die vraag is nou of ek skadevergoeding kan eis vir my…
14 Feb 7 min

Wat is my reg volgens die regte - Nico Marais - OMP Law, Mosselbaai

Nico Marais - Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs, Mosselbaai Daar is 'n liedjie wat sê "Almal wil 'n huisie by die see hê" maar almal moet steeds 'n blyplek hê vir 'n begin. Vanoggend kyk ons na wat eerste huiskopers moet oorweeg voordat hulle besluit om te koop of te…
5 May 2021 16 min