Lunch Punch: Mathys Roets oor die hoofstukke in sy lewe en 'n opwindende vertoning

Loading player...
Mathys Roets kom deel 'n paar hoofstukke uit sy lewensverhaal en vertel van 'n opwindende vertoning by die Atterbury Teater.
11 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min