Lunch Punch: Simoné Roets oor Ongerep saam met Joshua Na Die Reën

Loading player...
Na die vrystelling van haar eerste Afrikaanse enkelsnit en musiekvideo 'Dans in die Donker', deel die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Simoné Roets, (wat deesdae in Australië bly) haar nuwe liedjie 'Ongerep' met die wêreld. Nie net het sy saam met die top-vervaardiger, Jattie de Beer, hieraan gewerk nie, sy het ook die voorreg gehad om dit as duet met Joshua Na Die Reën (Jacques de Villiers) op te neem.
15 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min