Vir die kinders

Loading player...
Christine Ferreira gesels met predikant, musikant, skrywer en spelterapeut, Siegfried Louw, oor sy Ligland-reeks kinderboeke en word dié dinge waarmee ons kleingoed op die oomblik sukkel soos angstigheid en alleenheid en hoe om dit te hanteer, bespreek. Kinderboekskrywer Jenna Northwood gesels oor haar reeks boeke vir kleingoed Vrugte van die Gees en Wendy Maartens vertel meer oor Jeremia en die amandelboom en Letters en Syfers uit die Bybel.
26 Oct 2021 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Vir ons kinders

Dr Mathilda Mostert en Natasha Venter gesels oor tieners en hulle velle. Julia Sotirianakos die hoof uitvoerende beampte van Reach for a Dream vertel meer oor die hoop wat hulle vir terminale siek kinders bring. Michelle van Biljon en Marlien Cronje van Dynamic Women for Children kom vertel oor die…
28 Apr 1 hr 28 min

Salwingsolies: Meer as 'n Tradisie

Van die vroegste bladsye van die Bybel af speel olie 'n besondere rol. Konings is met olie gesalf. Priesters is toegewy met olie. Siekes is genees met olie. En tot vandag toe dra salwingsolies 'n diep geestelike betekenis wat baie van ons nog nooit ten volle verstaan het nie. Christine…
21 Apr 1 hr 31 min

Gebore vir 'n tyd soos hierdie

Ds. Schalk Strauss kuier in die ateljee om te gesels oor Gebore vir ‘n tyd soos hierdie ‘n Kommentaar oor die boek Ester. Eric Swanepoel vertel meer oor die werk van The World Needs a Father en Talitha Oosthuizen, huidiglik die eerste prinses in die Mev. Suid-Afrika-kompetisie, vertel van die…
14 Apr 1 hr 37 min

Die geheime van effektiewe gebed

Prof. Stephan Joubert gesels oor die geheime van effektiewe gebed. Wendy Maartens vertel meer oor haar jongste boek Spreuke vir kleingoed en Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gesels oor die gesondsheidsvoordele van varkvleis en deel ‘n paar wenke en resepte vir die gaarmaak van hierdie veelsydige vleissoort.
7 Apr 1 hr 33 min

Die hart van die Pase

Pastoor Marielle de Vos gesels oor die hart van die Pase. Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen gesels oor ‘n Bybelse perspektief op die behandeling van trauma.
31 Mar 1 hr 44 min