#JouGrootKuier - Die Campbells

Loading player...
Die Campbells kuier saam Nina en Sonet in die ateljee vir die week se Jou Groot Kuier met trots geborg deur King Price. Die manne rukkie die kitare uit en sluit die week af met 'n lekker jol!
12 Nov 2021 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min