Spreeklewe - Die weduwee se kruik

Loading player...
God sorg vir ons elke dag. Soms kyk ons alles wat die Here vir ons doen mis, maar kyk terug oor jou lewe en jy kan God se Hand sien in die moeilikste tye in jou lewe. Die uitkomste wat vir jou gegee is toe jy gedink het daar is geen uitweg nie.
17 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min