Danie Reënwolf - Ruiters van die Kaap

Loading player...
Danie (du Toit) Reënwolf gesels met Annelie alles Spoegwolf... Hulle nuwe album, hulle Loftus Park show, hulle nuwe kantoor en die feit dat hulle op die beste plek as band en in persoonlike lewens is
23 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Gielie Hofman - Skole sport en ouers

Gielie Hofman gesels met Annelie oor hoe ouers hul kinders se sport, akademie en vrye tyd kan balanseer en hoe mens kies watter sport jou kinders aan moet deelneem.
3 Feb 21 min