ONS GESELS MET - BRAAM HANNEKOM

--:--
16.12.2021 - ONS GESELS MET, kuier Donderdag die 16 de Desember, saam met Braam Hanekom, wanneer ons fokus op hierdie merkwaardige leier se lewe met ‘n rotsvaste karakter en inspirerende getuienis. Skakel in om 18h00, Donderdagaand vir hierdie gesprek.
Dr Braam Hanekom is tans die direkteur van die Sentrum vir Publieke Getuienis, wat fokus op van die uitdagende sosiaal-maatskaplike kwessies van ons tyd. Hy is ook aan die voorsitter van die Hoop en Versoening Trust en is trustee van die Kogelberg Educational Trust
Dr Hanekom was ondermeer studenteleraar op Stellenbosch, gemeeteleraar en moderator van die NG Kerk Sinode in Wes-Kaapland vir agt jaar (2007 – Mei 2015).
Hy was ook lank betrokke by leierskapsopleiding in die korporatiewe wêreld, is ‘n opgeleide mediator en die skrywer van agt boeke. Hy is ‘n gereelde rubriekskrywer vir Netwerk24 en kommentator op RSG en ander radiostasies.
16 Dec 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes