Lunch Punch: Dulinda Pieters & Bennie Boekwurm gesels oor die Jakaranda Liggiefees

Loading player...
Dis vir GROOTfm 90.5 ‘n GROOT voorreg en lig-skyn-lekkerte om hierdie jaar ‘n mediavennoot van die Jakaranda Liggiefees te wees.

Dulinda Pieters van EnterActive Productions en Bennie Boekwurm vertel ons meer. Die Liggiefees is vir die Jakaranda- asook Louis Botha Kinderhuise ‘n geweldige groot jaarlikse finansiële inspuiting.
9 Dec 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min