Lunch Punch: Matthys Maree kom kuier want die Atterbury Teater word 10!

Loading player...
Matthys Maree, mede-eienaar en bestuurder van die Atterbury Teater kom kuier, want hierdie landmerk onder teatergangers in Pretoria word 10!
18 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min