#DieGrootTrek - Mmusi Maimane oor die 30% slaagpunt.

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Mnr Mmusi Maimane en van die Universiteit van Pretoria se personeel oor die lae slaagpunt vir matrikulante en hoe dit ons land kan affekteer.
20 Jan 2022 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Eloff

Multi-Platinum Afrikaanse kunstenaars Eloff en Ricus Nel span kragte saam vir hul hoogs verwagte nuwe enkelsnit, "Eie Smaak", wat op 21 Augustus vrygestel was met 'n musiekvideo.
20 Aug 16 min